Communication Studies and Language - Language
Afrikaans en Nederlands is 'n akademiese en wyd toepaslike dissipline wat daarop gemik is om aanleerders toe te rus met 'n begrip van die struktuur en funksie van literatuur, taal en kultuur in die samelewing. Aanleerders sal voorsien word met 'n begrip van die visie en beperkings van Afrikaans en Nederlands as 'n dissipline. Aanleerders sal ook toegerus word met die vaardighede om analise en navorsing oor Afrikaanse en Nederlandse literatuur, taal en kultuur te kan doen. Sulke opvoeding is noodsaaklik in Suid-Afrika gegewe die meertalige en multikulturele aard van ons samelewing, en vir interkulturele kommunikasie. Aanleerders met kwalifikasies in die program sal kan werk in uitgewersmaatskappye, die media, argiewe, opvoeding, die staatsdiens (bv. kommunikasie en taalbeplanning) en as taalvertalers (bv. vertaling, redigering).
The following associated assessment criteria apply across all Exit Level Outcomes:
Integrated assessment appropriately incorporated to ensure that the purpose of the qualification is achieved:
The institution is currently reforming its assessment strategies to include the assessment of applied competence for each qualification. In the meantime, a combination of continuous assessment and traditional written examinations serve to assess the integration of all/most of the learning outcomes for each module in a qualification.
This page includes information from the South African Qualifications Authority (SAQA) . Builtneat Pty Ltd trading as Study Start, has modified all or some of this information. SAQA has not approved, endorsed, or tested these modifications.