North-West University

Bachelor of Music

Culture and Arts - Music

Purpose and Rationale

Die hoofdoel van die program is dus om studente toe te rus met graad-vlakkundigheid en toepasbare teoretiese en praktiese vaardighede in musiek, sodat graduandi 'n waardevolle ekonomiese en sosiale bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan maak. 'n Verdere doel is om Suid-Afrika te voorsien van gegradueerdes wat oor breë teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede in verskeie dissiplines van musiek beskik, met spesialisering in een of twee erkende kerndissiplines.

Outcomes

  1. Algemene uittreevlakuitkomste Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om binne sy/haar spesialiseringsveld basiese kennis en beginsels ten opsigte van musiekstudie en -beoefening toe te pas, en mondelings en skriftelik effektief daaroor te kan kommunikeer.
  2. Spesifieke uittreevlakuitkomste 2.1 Kennis 2.2 Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om basiese kennis, tegnieke en beginsels van musiek toe te pas, insluitend kennis van en insig in begrippe, strukture, prosedures, teoriee, beginsels, navorsingsmetodes, en die verwantskappe en interafhanklike verhoudings tussen die verskillende musikale dissiplines. 2.3 Vaardighede 2.4 Die graduandus sal in staat wees om: krities en kreatief probleme op te los### as entrepreneur te kan optree### in ### groep te funksioneer en as leier kan optree (ook binne die gemeenskap)### kennis selfstandig te kan verwerf, analiseer, integreer, evalueer en toepas, kennis wetenskaplik te kan kommunikeer### op beperkte skaal navorsing te kan doen. 2.5 Waardes, houdings en gesindhede 2.6 Die studente sal vanuit 'n gefundeerde perspektief die medemens, die skepping en gesag kan respekteer### prinsipieel oor die rol en belangrikheid van musiek te kan dink, oor intergriteit, deursettingsvermoe en noukeuringheid beskik### bewus wees van die noodsaaklikheid om voortdurend sy/haar kennis ten opsigte van musiekstudie en -beoefening uit te brei.

Assessment Criteria

Geïntegreerde evaluering van het bereiken van deze resultaten zal plaatsvinden door middel van individuele en groepsopdrachten, individuele en groepsdiscussies in de klas, schriftelijke klastoetsen en midden- en eindexamens over theoretische kennis, praktische demonstraties, presentaties en examens.

Qualification Details

Type
National First Degree
NQF Level
08
Min. Credits
480
SAQA Source
More Information

Education Cost Calculator

North-West University
Description
North-West University (NWU) is a public university located in South Africa. It was established in 2004 through the merger of three institutions: the Potchefstroom University for Christian Higher Education, the University of Bophuthatswana, and the University of North-West. NWU has three campuses, namely Potchefstroom, Mahikeng, and Vanderbijlpark. The university offers a wide range of undergraduate and postgraduate programs across various disciplines, including arts, business, education, engineering, health sciences, law, natural sciences, and theology. NWU is known for its strong focus on research and innovation, with several research centers and institutes dedicated to advancing knowledge and addressing societal challenges. NWU is committed to providing quality education and fostering a supportive and inclusive learning environment. It strives to produce graduates who are well-equipped with the necessary skills and knowledge to contribute to the development of South Africa and the global community. The university also promotes community engagement and social responsibility through various outreach programs and initiatives. Overall, North-West University is a reputable institution that values academic excellence, research, and community engagement, making it a sought-after choice for students seeking higher education in South Africa.

This page includes information from the South African Qualifications Authority (SAQA) . Builtneat Pty Ltd trading as Study Start, has modified all or some of this information. SAQA has not approved, endorsed, or tested these modifications.