North-West University

Bachelor of Arts in Graphic Design

Culture and Arts - Design Studies

Purpose and Rationale

Hoofdoel van die kwalifikasie

Die hoofdoel van die kwalifikasie is om grafiese ontwerpkunstenaars op te lei wat in staat is om hulle verworwe vaardighede na behore te gebruik binne die veld van professionele grafiese ontwerpkuns. Die kwalifikasie is gefokus op die opleiding van hoƫ gehalte vir die snelgroeiende ontwerpbedryf in Suid-Afrika.

Outcomes

  1. Hulle 'n algemene begrip het van die veld van grafiese ontwerp en illustrasiekuns, veral in die Suid-Afrikaanse konteks###
  2. Hulle 'n vlak van kompetensie bereik het in die onafhanklike evaluering en kritiese analise van die ontwerp en hulle kan uitspreek oor die vlak van suksesvolle bereiking van die doelwit###
  3. Hulle vaardigheid ontwikkel het in die hantering van die ontwerper/klient verhouding en in staat is om professionele en strategiese besluite te neem###
  4. Hulle vaardigheid ontwikkel het om met die meer tradisionele media sowel as met die jongste tegnologiese media te werk in die ontwerpproses###
  5. Hulle vaardigheid ontwikkel het in die professionele hantering van keuses in gesprek met die klient en dat hulle sulke besluite rasioneel kan artikuleer###
  6. Hulle vaardigheid ontwikkel het in die verstaan van die basiese reels van die korporatiewe wereld sodat hulle in die wereld kan werk en funksioneer###
  7. Hulle 'n goeie begrip ontwikkel het vir die verstaan en evaluering van die estetiese dimensies van visuele produksie, en dat hulle 'n vlak van visuele geletterdheid bereik het.
  8. Hulle bereid is om hulle te verbind tot lewenslange leer in die snel-veranderende omgewing van grafiese ontwerp###
  9. En dat hulle hulle verbind tot die etiese en morele sake wat hulle sal teekom in hulle gekose veld.

Assessment Criteria

  1. Feitelike kennis opgedoen is en insig verwerf is in die hantering van geselekteerde strukture, prosedures, modelle en teoriee binne die konteks van ontwerpkuns
  2. Die vermoe om probleemoplossend te werk nie in isolasie geskied nie
  3. Hy/sy vaardigheid ontwikkel het in die kreatiewe oplossing van ontwerpkunstige probleme
  4. Hy/sy selfbesturend kan wees
  5. Hy/sy die vermoe ontwikkel het om die hele ontwerpproses te hanteer
  6. Hy/sy die kommunikasievaardighede ontwikkel het om 'n eie iedntiteit as ontwerper te he.
  7. Hy/sy die sensitiwiteit ontwikkel het om nie die omgewing negatief te beinvloed nie
  8. Hy/sy die sensitiwiteit ontwikkel het om in 'n multikulturele omgewing te funksioneer.

Formatiewe assessering:

  • Gereelde projekvoorleggings
  • Korter toetse
  • Praktiese toetse
  • Klasvoorleggings van projekte

Summatiewe assessering:

  • Voorlegging van finale portfolio
  • Semestertoetse
  • Semestereksamens

Kwaliteitsversekering is deel van die oorkoepelende evaluering van die program, en sluit in:

  • Interne eksaminatore en moderatore
  • Eksterne eksaminatore van akademiese inrigtings en die bedryf

Qualification Details

Type
National First Degree(Min 480)
NQF Level
08
Min. Credits
480
SAQA Source
More Information

Education Cost Calculator

North-West University
Description
North-West University (NWU) is a public university located in South Africa. It was established in 2004 through the merger of three institutions: the Potchefstroom University for Christian Higher Education, the University of Bophuthatswana, and the University of North-West. NWU has three campuses, namely Potchefstroom, Mahikeng, and Vanderbijlpark. The university offers a wide range of undergraduate and postgraduate programs across various disciplines, including arts, business, education, engineering, health sciences, law, natural sciences, and theology. NWU is known for its strong focus on research and innovation, with several research centers and institutes dedicated to advancing knowledge and addressing societal challenges. NWU is committed to providing quality education and fostering a supportive and inclusive learning environment. It strives to produce graduates who are well-equipped with the necessary skills and knowledge to contribute to the development of South Africa and the global community. The university also promotes community engagement and social responsibility through various outreach programs and initiatives. Overall, North-West University is a reputable institution that values academic excellence, research, and community engagement, making it a sought-after choice for students seeking higher education in South Africa.

This page includes information from the South African Qualifications Authority (SAQA) . Builtneat Pty Ltd trading as Study Start, has modified all or some of this information. SAQA has not approved, endorsed, or tested these modifications.